advertisement
Question
Posted by: dawie de bruin | 2011/04/28

moedeloos kla en op

seker nie die plek om oor van die goed te praat ma dis ma net n plek wat wil ag wetie eers of ek kan of moet ma dalk vroer hier of soortgelyk was kon dit dalk posetief uit draai ma glo nie dit kan me en het nie die moet om met enige 1 te se praat of hoe ek voel
kom ek se so eks 32j vaste verhouding vi 6j met n meisie wat ek ontmoet het terwyl sy in matriek was ek was 26j Ek en sy het van dag 1 af net vir mekaar en sy was in matriek toe da probleme in ha huis was en sy my gevra om by my te kom bly ek het dit gedoen teen my beterwete ma ja sy het net iets wat ha so aandryf om suksesfol in die lewe te wees en glo my sy werk hard om dit te beryk met my wat nie regtig iets in my lewe agter my naam het het ek ha dit gegun wou ha help om bo uit kom en het in matriek al vi ha n kirsus in computers betaal en na sy uit die skool het sy begin swat en ja sy ngoeie werk gekry ok in computers.
da is ok ok n dogtertjie gebore wat nou 3 is wat ek my lewe en my besluite om gemaak het en lewe net vir ha sy my lewe
ek het ok besluit om n besigheid te begin en het n goeie werk gelos om n venootskap met imand te begin en ja 4 maande toe vat die al die geld en vat die pad was november 2008 ja desember in die konstuksie nie te goed ma ja ek n baklyer en besluit ek sa dit maak werk en het die besiheid oop gehou met baja slaaploose nagte en nagte deur te werk
so ja wt sal n mens dan dink dan voud en ja dis nou wa ek nie weet wa om te begin want hier waar ek sit het ek verkeerde dinge in my kop en ek wetie hoe om dit te stop en al wat dit stop is my kind
ok carla besluit na 6j sy het spasie nodig en sy trek uit die uinde van die maand en dit breek my hart ma dink ek kan dit hanteer die seerste is dat amelia saam gaan
ja dan die besigheid is nie leka werk kom net nie in ma ja hy nog oop ma ja nog niks vir 3 maande gedoen en het nou R100 in my naam huur 2 maande agter en so al die aner rekeninge
dan my ma is baja siek sy al 2 beroertes gehaad en amper ten vole hestel sy 100% geloop gepraat ens net bitjie breinskade en sig is aan getas ma verder sy ok tot ha niere in gegee het desember 2010 en ja sy nou in n rolstoel want da baja probleme met die dealise sy ma 53j
ok dit die hoof goed wat my in trane het en dat ek opgee want ja die my carla los my my kind weg my besiheid bankrot en my ma opad en dit die dinge wat ek voor ge lewe het my aales my trots en dit weg so waantoe met n man en hoe oorkom ek die snaakse dinge dinge in my kop want dit besig om vir my die enigste uitweg te raak ek wetie soek ek hulp of wil ek net iets se voor dit dan tot n einde kom want soos ek hier sit het ek dit dag tot dag gevat ma wetie of ek more nog da sal wees om dit dag tot dag te vat ek wil tog n vol lewe he tot ek oud is met kleinkinders ens ma ja dit voel of dit gaan gebeur en ek nie beheer daoor het
Dankie vir die oor
Groete Dawie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

useful comments from Romany and two-stone.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: cybershrink | 2011/04/30

useful comments from Romany and two-stone.

Reply to cybershrink
Posted by: two-stone | 2011/04/29

Baie mooi advies Romany - ek sien jy skryf heelwat die laaste tyd. Mooi so, jou advies is goed! DAWIE, ou maat, jy het dit in jou om deur hierdie drif te kom. Maak soos Romany se en skry alles neer. Jy is ''n man wat kan skryf en jy sal sommer gou gou sien dinge lyk nie so donker nie. As dit help, ek het ook ''n venoot in my besigheid ingeneem in 2005, (nogal ''n vriend!) en R3.5miljoen later is die venoot, my huis, my motors en amper my vrou, weg. Donker dae ou maat, donker dae. Ons het ook " ''n einde aan alles"  bespreek, maar dankie Vader ons het uitgehou. Vandag is almal terugbetaal en ons lewe weer voluit - miskien nie so ryk of grend nie, maar gelukkig. Moed hou Dawie - dink aan jou

Reply to two-stone
Posted by: Romany | 2011/04/29

Dawie, ek dink jy moet die brief vat en dit puntsgewys skryf. Nommer die probleme van 1 tot 10 (of hoeveel ookal). Begin dan by nommer 1 en skryf moontlike oplossings neer. Doen dit so met elke punt en los alles een vir een op.
Duidelik dink jy heeltemal deurmekaar. Mens sien dit in die manier waarop jou brief geskryf is. So, sorteer eers jou gedagtes uit en dan die probleme een vir een.
Net een ander ding. Wat in die verlede is, is in die verlede. baseer jouoplossings op die toekoms en nie op " wat moes gewees het nie." 

Reply to Romany

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement