advertisement
Question
Posted by: Carla | 2012/01/30

Moedeloos

Hello...

EK wil graag iets vrae. My blaas lek partykeer en iemand het vir my gese ek moet Citro-soda (cranberry ekstrak) dink elke dag eenkeer in die oggend en eenkeer in die aan. Ek wil weet is dit veilig om dit elke dag so te drink.Ek het al pille van die dokter probeer gebruik maar dit maak my partykeer nar. En ek wil probeer om dit op ander manier te hanteer. Soos oefinge wat iemand gese het ek moet probeer en baie water te drink.

Groete Carla

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Carla

Te veel Citro-soda kan nierstene veroorsaak. Konsulteer 'n uroloog vir 'n moontlike operasie, waar die blaas "gelig" word. Goeie resultate word so verkry.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement