advertisement
Question
Posted by: leslie | 2009/09/16

miv-vraag

Beste dokter Bets,

Net in opvolg van gisteraand se vraag en u antwoord...

Dankie vir die raad i.v.m. die werksdae!! Ek gaan net wag v d regte geleentheid, en dit vir haar voorstel.

Sy was nou vandag by die kliniek en het pas teruggekom met antibiotika, pynpille en vier boksies lovir-tablette. Wat dink dokter daarvan? Waarvoor sou sy dit kry?

Dit waarvoor sy dit moet gebruik, is dit nie dalk n aansteeklike ietsie nie? Ag, dankie tog vir die hulp aan ons ou klomp beswaardes!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Leslie
Lovir word baie keer vir gordelroos gegee - as sy 'n uitslag het moet jy haar liefs siekverlof gee tot dit weg is, want dit kan waterpokkies aansteek vir die wat nog nie dit gehad het nie. En dit is vrek seer!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement