advertisement
Question
Posted by: Belinda | 2011/06/24

Miskraam

Hi Dok,

Ek het endimetriose en my man het ook ''n lae sperm telling. Ons het inseminasie probeer wat nie gewerk het nie en daarna het ek ''n laparoskopie gehad waar die dokter my endimetriose verwyder het en ek dadelik self swanger geraak het.

Ek het ''n miskraam op 11 weke gehad. Hulle het my geskraap
en ek bloei vir 2 weke al, dit het al minder begin word maar daar is tye wat dit weer meer begin raak. Omdat ons so gesukkel het om swanger te raak wil ons graag dadelik weer probeer.

Sal ek dadelik weer begin ovuleer soos normaalweg, dat ek my siklus begin tel as dag 1 (wanneer ek begin bloei het van die skraap) en as ek steeds bloei sal ek ovuleer of sal ek slegs ovuleer wanneer ek op gehou bloei het?

Laat weet asb
Belinda

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Ovulation is variable after a miscarriage and may take 2 - 8 weeks to occur.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2011/06/27

Ovulation is variable after a miscarriage and may take 2 - 8 weeks to occur.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement