advertisement
Question
Posted by: Bubbels | 2009/03/12

miskiet byte

Hi Doc

Ek hoop Doc het vir my raad want ek is raad op en dit voel of ek gaan mal word van die jeuk,

vir een of ander rede is die miskiete baie lief vir my bloed, maar my probleem is dat my miskiet byte vir langer as n week aan een jeuk maak nie saak watse salf ek op sit of wat ek doen nie dit bly jeuk en vir die eerste paar dae maak dit groot rooi merke en die plek om dit is klip hard maar na die 3de dag is die knop kliener maar nog steeds rooi en dit jeuk nog steeds on op houdend en die kol gaan nie weg voor 2weke nie

Asb doc enige raad sal help, ek sal enige iets doen,

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bubbles

Dit belangrikste sal wees om te verhoed dat jy gebyt word. Dra dus nagklere wat jou liggaam totaal bedek. Gebruik chemiese en nie-chemiese muskiet afwerings. Vra jou dokter vir 'n kombinasie inspuiting van Celestone en Diprazone. Dit sal jou sensitiwiteit tot insek byte verminder.

Probeer Terramycin room op die byt plekke of amoniak preparaat.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: miskiet | 2009/03/13

Ek het die anderdag raad gekry vir miskiet byt.
Nog self nie probeer. Gin en Tonic. Dit is eintlik die Tonic wat help maar skoon smaak dit die baie lekker.
Hulle se daar is iets in die Tonic waarvan miskiette nie hou.
Groete

Reply to miskiet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement