advertisement
Question
Posted by: Sue | 2010/01/15

Mirena probleme ????

Ek het middel Oktober laasjaar die Mirena laat insit en die ginekoloog het vir my vertel dat dit ' n paar maande kan neem voor my menstruasie reg gaan wees. My gewone siklus was altyd 4 dae. Die laaste 2 maande het ek 8 dae gemenstrueer waarvan dag 2 tot 4 baie swaar bloeding is.

My probleem is dat ek nou al vanaf 27 Desember menstrueer (20 dae). Dit is nie swaar bloeding nie. Is dit normaal of of is daar moontlik ' n probleem?? Want dit klink nie vir my reg nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It can take up to 9 months for the cycle to stabilise. Irregular spotting is a common side effect of the Mirena.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2010/01/18

It can take up to 9 months for the cycle to stabilise. Irregular spotting is a common side effect of the Mirena.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: zelda | 2010/01/16

Hi Sue, ek het ook die Mirena in gehad vir ' n jaar en dit ook laas jaar Nov laat uithaal - dit het van Dag 1 af gevoel of permanent menstrueer, tot 20 uit die 30 dae in ' n maand... My gynae het gese dit gebeur ongelukkig dat dit met party mense nie werk nie - dankie tog ek is nou verlos daarvan... Dit het my lewe oorheers, ek kon nie ' n normale seks lewe he nie en was chronies ge-irriteerd daardeur. Sterkte!

Reply to zelda

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement