advertisement
Question
Posted by: SC | 2011/07/11

Mirena of Sterilisasie

More
Ek wil net raad hë , ek was by my ginekoloog en het gevra vir ''n sterilisasie(eks 32), ek wil nie weer kids hê  nie, toe het hy eerder aanbeveel dat ek die mirena moet insit, want my baarmoeder is omgedraai, ek het endometriose en siste wat hul gaan verwyder en ek het ''n keiser met my seuntjie se geboorte gehad, hoekom nie steriliseer nie? Ek kry soveel negatiewe verwysings vd mirena, die ander ding is dat ek die laaste ses maande glad nie op ''n voorbehoedmiddel was nie, maar het ook glad nie menstruasie vloeiing nie....
Ek is ook nie swanger nie,
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ek is nie seker hoekom jou ginekoloog nie 'n sterilisasie wil doen nie en ek stel daarom voor dat jy dit met hom bespreek, aangesien hy bekend is met jou mediese geskiedenis.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement