advertisement
Question
Posted by: Katryn | 2010-10-12

mirena / historektomie

Skuus ek weet Dr Bets is nie ''n Gynea nie, maar daar blyk ''n probleem te wees op die Forum bladsy want ek kry nie ''n plek om die navraag te plaas nie.

My dogter met Down''s is 18. Sy het ''n merena gekry op die ouderdom van 13, maar dit het haar maandstondes net meer ongereeld gemaak. Sy is nou die afgelope 3 jaar op die inspuiting. Die maandstondes het opgehou maar sy het BAIE gewig opgetel. - andersins is sy blakend gesond.

Ek weet die mirena moes al uit .....

Is daar enige ander opsies? Haar toilet behoeftes is al klaar vir haar moelik om te hanteer, want sy vee haarself nie altyd mooi af nie.

Die moontlikheid vir ''n historektomie? Ek verstaan dit is nogal ''n tuwwe prosedure?

Baie dankie vir Dok se hulp.


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Katryn
Histerektomie word aangedui in sekere gevalle - wanneer die pasient sukkel om menstruasie te hanteer en 'n Mirena of ander kontrasepsie probleme veroorsaak. Gewoonlik moet hulle ouer as 18 wees en as hulle nie self kan toestemming (consent) gee nie, moet die ouers toestemming gee maar die pasient moet saamstem (assent). Daar is twee maniere van histerektomie doen - deur 'n operasie in die buik of deur die vagina. 'n ander opsie om te oorweeg is endometriele ablasie - dit word onder narkose gedoen. Lees meer op http://www.netcare.co.za/live/miafiles/OG05liteHysteroscopicEndometrialAblation.pdf
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-10-12

Hallo Katryn
Histerektomie word aangedui in sekere gevalle - wanneer die pasient sukkel om menstruasie te hanteer en 'n Mirena of ander kontrasepsie probleme veroorsaak. Gewoonlik moet hulle ouer as 18 wees en as hulle nie self kan toestemming (consent) gee nie, moet die ouers toestemming gee maar die pasient moet saamstem (assent). Daar is twee maniere van histerektomie doen - deur 'n operasie in die buik of deur die vagina. 'n ander opsie om te oorweeg is endometriele ablasie - dit word onder narkose gedoen. Lees meer op http://www.netcare.co.za/live/miafiles/OG05liteHysteroscopicEndometrialAblation.pdf
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement