advertisement
Question
Posted by: Heksie | 2012/09/17

Mirena en gewig

Hello dokter, ek het jare gelede die Pil gebruik en het verskriklik baie gewig opgetel wat ek net nie kon verloor nie. Ek is nou vir 8 jaar op die Mirena en ek kan net nie gewig verloor nie. Optel, ja. Is daar newe-effekte waarvan u bewus is? Ek kan nie die Mirena verwyder nie, dis al wat vir my werk. Groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Heksie

Ek stel voor dat jy jou dokter konsulteer om vas te stel of jy nie dalk insullien weerstandig is of dalk 'n onderaktiewe skildklier, diabetes ens het nie. Ek dink nie die Mirena toestel is die oorsaak vir jou gewigstoename nie, aangesien dit nie daarvoor bekend is nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement