advertisement
Question
Posted by: hendriette | 2012-09-27

mirena

Ek will net graag west,ekt di mirena in dis nu al my 2de een. Di laaste ruk kry ek pyne in my regter of linker Kant. Di toudjies van mirena man enter ni gekry word ni. Ek was al by n dokter end di het net vir my antibotika gegee, ek man glad ni lank uit hu om by n badkamer uit te kom ni,self as ek nies of hoes is da bietjie urine,dis regtig n verleentheid. Ekt al gevra of di Dr di mirena man verwyder mar hulle bly se dis di beste ding op di mark.

Eks regtig raadop

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Hendriette
Aangesien ek die Dieet Deskundige is, sal ek aanraai dat jy hierdie vraag vir die Ginekologie Dokter vra. Ek kan net noem dat jy altyd 'n tweede opinie kan kry by 'n Ginekoloog oor hierdie kwessie.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012-09-27

Beste Hendriette
Aangesien ek die Dieet Deskundige is, sal ek aanraai dat jy hierdie vraag vir die Ginekologie Dokter vra. Ek kan net noem dat jy altyd 'n tweede opinie kan kry by 'n Ginekoloog oor hierdie kwessie.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement