advertisement
Question
Posted by: Susan | 2010/11/12

Mini lipo

hi dok,
hoe effektief is `n mini-liposuction? ek oefen gereeld en eet n gebalanseerde dieet, ek het wel hardnekkige vetjies in die binne boud, en binne kniee, sal n mini lypo dalk die antwoord wees? ek bly in kaapstad, is daar n so n kliniek in die omte?
dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLiposuction Questions

Hi Susan

Dankie vir die vraag.

Daar is verskillende vorms van lipo: gewone (suction/power assisted), laser lipo en ultraklank geassisteerde lipo. Met al 3 prosedures kan klein hoeveelhede vet verwyder word.

Ek doen ultraklank geassisteerde lipo (VASER) en kry baie goeie resultate in die areas wat jy noem. Hierdie prosedure is ideal vir hardnekkige vetjies wat nie wil verdwyn met oefening en gesonde eetgewoontes nie.

Kyk 'n bietjie na www.vaser.co.za vir meer informasie hieroor. Die kontak besonderhede van die dokters wat hierdie prosedure aanbied is op die webwerf.

Lekker dag

Dr B Kotze

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Liposuction Questions | 2010/11/15

Hi Susan

Dankie vir die vraag.

Daar is verskillende vorms van lipo: gewone (suction/power assisted), laser lipo en ultraklank geassisteerde lipo. Met al 3 prosedures kan klein hoeveelhede vet verwyder word.

Ek doen ultraklank geassisteerde lipo (VASER) en kry baie goeie resultate in die areas wat jy noem. Hierdie prosedure is ideal vir hardnekkige vetjies wat nie wil verdwyn met oefening en gesonde eetgewoontes nie.

Kyk 'n bietjie na www.vaser.co.za vir meer informasie hieroor. Die kontak besonderhede van die dokters wat hierdie prosedure aanbied is op die webwerf.

Lekker dag

Dr B Kotze

Reply to Liposuction Questions
Posted by: Dr Kotze | 2010/11/12

Hi Susan
Liposuig is baie effektief. Daar is verskillende metodes van liposuig. Gewone lipo (''suction/power assisted''), laser lipo en ultraklank geassisteerde lipo (VASER). Vir klein, probleem areas is VASER altyd ''n goeie opsie.

Reply to Dr Kotze

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement