advertisement
Question
Posted by: Alta Fouche | 2009/07/22

mineur sindroom

Hi ek is 31 en van Kmb ek het altyd van tyd tot tyd ' n gevoel in my kop gekry dat alles voor my in die rondte draai dit het gekom en lank weggebly maar die jaar vanaf april tot nou het dit meer gereeld gebeur so dat ek nie op my voete kan bly nie ek het so sleg gevoel ' n week gelede my dr in Kmb het vir my Serc24 tablette gegee en gese ek het ' n virus in my ore (vertigo) maar nadat ek die pille klaar gebruik het het dit weer teruggekom my dr het wel gese ek moet terugkom na hom toe sodat hy my kan stuur vir ' n CT scan want dit kan dalk Mineur Sindroom wees ek sou graag wou weet wat die kanse is dat dit so kan wees en hoe dit moontlik my lewe kan affekteer . Baie dankie Alta

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Alta
Mens het diep in die binne oor 'n balans sentrum - vertigo kan veroorsaak word deur virus infeksie, vog wanbalanse in die middel oor of 'n probleem met die bloedvloei na die middeloor
Sien http://www.emedicinehealth.com/vertigo/article_em.htm
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement