advertisement
Question
Posted by: Amy | 2010-08-25

Minerva en Miness

Goeie dag en byvoorbaat dankie vir die raad.
Ek was vir meer as 6jaar op Minerva en na ek my dogtertjie gehad het, het my ginekoloog my op Minesse gesit. Die ander pil het goed gewerk behalwe vir die verskriklike hoofpyne wat ek gekry het. Vandat ek Minesse gebruik is die hoofpyne minder maar ek wil die heeldag eet. Kan dit Minesse wees?
Lekker dag

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is possible though not very likely.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Nikkie | 2010-10-05

askies dit is nie 118de September nie dit is die 18de September.

askies

Reply to Nikkie
Posted by: Nikkie | 2010-10-05

Hello

Ek gebruik minesse nou al van die 118de september af, dit is ook wanneer ek my menstruasie begin het. nou 3weke na my menstruasie is daar nogsteeds nou en dan bietjie bloed wat uitkom, partydae is dit meer as ander dae. is dit normaal of nie? en gaan dit elke maand so wees of net in die begin? ek gebruik minesse nou eers omtrent so 3weke.

Dankie

Reply to Nikkie
Posted by: gynaedoc | 2010-08-26

It is possible though not very likely.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement