advertisement
Question
Posted by: cv | 2012/11/12

miltsteek

ek kry gedurig pyn in my regterkant, wat voel of dit ''n miltsteek kan wees. al is ek rustig en le dan kry ek dit nog steeds? partykeer kry ek dit aan altwee kante?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jy sal jou dokter vir n ondersoek moet konsulteer, aangesien daar vele moontlike oorsake vir jou simptome is. n Spastiese dikderm kan moontlik die oorsaak wees, maar ander patologie, soos galstene, moet uitgeskakel word.


Groete


Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Marisa | 2015/12/08

My dogter is baie aktief maar kla vreeslik oor miltsteek. Wat kan die oorsaak wees. Sy kan enige oefening doen maar daar is altyd miltsteek. Ek was onder die indruk dit kom voor as jy onfiks is maar my dogter is glad nie onfiks nie. Enige raad?

Reply to Marisa
Posted by: Anonymous | 2013/11/13

Hallo da het u all n oplosing vir daai milt steek gekry asb email myy as u enige ietss weet by heinrichfaihst@gmail.com

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement