advertisement
Question
Posted by: nakkie | 2009/02/19

miltsteek

hallo, dr. Ek kry die afgelope 2 weke al ' n pyn wat voel soos miltsteek. Party keer is dit erger as ander kere, ek is ' n aktiewe persoon, en het nooit tevore die probleem gehad nie, die pyn kom nie voor wanneer ek oefening doen nie, maar wanneer ek rustend is. Dit voel soms of dit van onder my linkerkantse ribbes kom. Somtyds kan ek nie op my linkersy le nie a.g.v. die pyn aan die kant. Dankie byvoorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nakkie
Dit kan dalk 'n niersteentjie wees, of 'n verwysde pyn van 'n maagseer, of ontsteking in die dikderm ( is jy hardlywig?) Laat jou GP jou urine toets en jou buik ondersoek?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement