advertisement
Question
Posted by: madi | 2011/10/19

milk thistle pille

Hi dok,wil graag weet of die pille sal werk om lewer te help, my man drink dit elke dag,ondervind nou maag ongesteldheid,pyn is sy ( lewer area) jeuk ook baie ,slaap baie sleg en kom vir my depresief voor,moet hy die pille staak??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Milk thistle pille is bekend om lewerskade en nierselskade te help herstel. Dit kan gastro-intestinale newe effekte veroorsaak, soos sooibrand, naarheid en diarree veroorsaak. Die simptome wat jy beskryf, is verwand met kroniese lewerselskade. Hy kan voortgaan met die gebruik van hierdie pille, maar hy moet so gou as moontlik sy dokter konsulteer en sy nuwe simptome met die dokter bespreek.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement