advertisement
Question
Posted by: Desirè  | 2011/01/24

Migraines

Liewe Dokter

Ek is iemand wat gereeld migraines kry, maar die afgelope 2 weke kry ek dit byna elke dag, soms sommer 2 keer op n dag.
Kan dit soms so gebeur? of moet ek bekommerd raak?
Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Desire
Enige hoofpyn wat "abnormaal" raak (erger word, anders is as jou gewone hoofpyne, of nie reageer op medikasie nie) moet liewers ondersoek word. Laat jou dokter kyk en sien of jy dalk 'n neuroloog moet gaan sien.
dr Betsd

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/24

Hallo Desire
Enige hoofpyn wat "abnormaal" raak (erger word, anders is as jou gewone hoofpyne, of nie reageer op medikasie nie) moet liewers ondersoek word. Laat jou dokter kyk en sien of jy dalk 'n neuroloog moet gaan sien.
dr Betsd

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement