advertisement
Question
Posted by: Danie | 2010/03/15

Migraine sonder die pyn

Ek het as jong seun erge migraine-hoofpyne gekry, wat voorafgegaan is deur zig-zag-patrone wat voor my oë  gedans het vir ''n halfuur lank. Toe ek in matriek begin rugby speel het, het dit skielik totaal verdwyn vir ongeveer 30 jaar lank (iemand het gemeen die migraine was te wyte aan nekprobleme wat toe " reggedruk"  was in die skrums!(?)). Ek het onlangs weer die dansende patrone voor my oë  begin kry, wat veroorsaak dat ek vir ''n halfuur lank bv. nie kan lees of motor bestuur nie. Dit gaan egter nie meer gepaard met hoofpyn nie (ek gebruik beta-blokker vir hoë  bloeddruk - het blykbaar ''n bestanddeel in wat hoofpyne keer), maar ek weet nie of ek iets daaraan moet doen nie. Ek is ''n onderwyser wat soms bus moet bestuur.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Danie,

Daar is migraine-lyers wat net die aura kry sonder die pyn. Dit is nodig om te bepaal hoekom die simptome gebeur, en al manier dat ek u kan help is as ek u kan sien wanneer u die simptome kry. My sel nommer is 0825555763, as u meer inligting soek (na 4nm asb)

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Headache expert | 2010/03/17

Beste Danie,

Daar is migraine-lyers wat net die aura kry sonder die pyn. Dit is nodig om te bepaal hoekom die simptome gebeur, en al manier dat ek u kan help is as ek u kan sien wanneer u die simptome kry. My sel nommer is 0825555763, as u meer inligting soek (na 4nm asb)

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement