advertisement
Question
Posted by: MF | 2011/02/21

Microcidal

Is daar iets wat ek oor die toonbank kan koop wat dieselfde uitwerking het as Microcidal? Ek het ''n veluitslag en het verskeie salwe probeer (oa canalba en terbacil wat die dokter voorgeskryf het). Dit het nie gewerk nie, totdat ek Microcidal tablette ontdek het wat ''n ruk terug vir my dogtertjie voorgeskryf is, wat oorgebly het. Dit het begin werk, ek kon duidelik ''n verbetering sien, maar is nou op.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi M

Nee, microcidal is 'n voorskrifitem en enige iets soortgelyks sal 'n voorskrif nodig he.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/02/23

Hi M

Nee, microcidal is 'n voorskrifitem en enige iets soortgelyks sal 'n voorskrif nodig he.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement