advertisement
Question
Posted by: Marlien | 2010/07/07

Methotraxate

Help asb. Ek is 32 jaar oud. Ek het baie pyn. Het ''n voorskrif gekry vir Methotraxate, maar wil dit nie drink nie want ek is bang my hare gaan uitval. Ek kry nagmerries in die aande dat ek die volgende oggend wakker word en al my hare lê  op die bed.

Gaan alles op een slag uitval, of geleidelik? Ek is nie bang vir naarheid en sulke goed nie, maar my hare!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marlien
Waarvoor moet jy dit gebruik? Die dossisse wat vir bv rheumatoide artritis gebruik word is gewoonlik laag genoeg dat mens se hare nie baie uitval nie, en dit is net tydelik. Dit mag dalk help as jy Bergamot essence (Lennon) in jou shampoo gooi om haargroei te stimuleer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/12/12

Ek gebruik Bergamot en Bay rum vir haargroei, maar my hare word olierig en val plat. Ek het ook sjampoe daarsonder probeer. Help asb Paulina

Reply to Anonymous
Posted by: Lindie van der Westhuizen | 2010/09/20

Ek het Methotraxate gedrink `n paar jaar terug, my hare het minder geword, ek het Bergamot essence in my shanpoo gegooi en dit het nie gehelp. Ek gebruik nie meer Methoraxate, was ook baie depressief as ek my 4 pille `n week gedrink het. Iemand het nou die raad vir my gegee om perdeshampoo te gebruik om te kyk of dit sal help.

Reply to Lindie van der Westhuizen
Posted by: Cyberdoc | 2010/07/07

Hallo Marlien
Waarvoor moet jy dit gebruik? Die dossisse wat vir bv rheumatoide artritis gebruik word is gewoonlik laag genoeg dat mens se hare nie baie uitval nie, en dit is net tydelik. Dit mag dalk help as jy Bergamot essence (Lennon) in jou shampoo gooi om haargroei te stimuleer.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement