advertisement
Question
Posted by: nuuskierig | 2010/02/16

Metatarsus

Hi Doc.
Ek was 8 jaar gelede in n motor ongeluk en het die al die metatarsus in al twee my voete gebreek, die ongevalle by die hospitaal het dit nie agter gekom nie en ek het nie gips of enige iets gedra nie. Ek het die derde dag na die ongeluk, hoe wel swaar, weer my voete begin gebruik en n week daarna skoene aangetrek en weer skool gegaan.My voete was vir lank na dit seer en ek het na n ortopeet gegaan wat my gestuur het vir X-trale en het gesien dat ek dit gbreek het en dat dit weer aan gegroei het.Daar waar dit weer aan gegroei het op die plekke waar dit bind het dit knoppe gevorm.Die laaste jaar of wat het my metatarsal 1 in my reter voet aan en af seer geword (gewoonlik as ek ver geloop het), soms so seer dat ek " limp" . Kan dit wees omdat ek nooit iets gedra het vir my voete nie en is dit nodig om weer daarna te laat kyk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Die feit dat die bene moontlik skeef aangegroei het kan natuurlik areas van verhooged druk veroorsaak wat dan die pyn veroorsaak. 'n Goeie persoon om mee te begin vir 'n konsultasie sou 'n Podatris wees om eers jou skoen insetsels aan te pas en jou na 'n voetsjirurg toe te stuur slegs as dit nodig is

groete,

Dr Joe de Beer

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Orthopaedic Specialist Forum | 2010/02/18

Die feit dat die bene moontlik skeef aangegroei het kan natuurlik areas van verhooged druk veroorsaak wat dan die pyn veroorsaak. 'n Goeie persoon om mee te begin vir 'n konsultasie sou 'n Podatris wees om eers jou skoen insetsels aan te pas en jou na 'n voetsjirurg toe te stuur slegs as dit nodig is

groete,

Dr Joe de Beer

Reply to Orthopaedic Specialist Forum

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement