advertisement
Question
Posted by: naomi | 2011/01/21

menustrasie,snork

DR BETS EK IS 43 JAAR OU EN VLOEI BAIE STERK TYDENS MENSTRUASIE( vir11 jaar al na laaste kind se geboorte en tydens die keisersnit is ek geknip ) ANDER PROBLEEM WAAROOR EK BAIE SKAAM IS, EK SNORK ERG EK ROOK OF DRINK NIE EN IS EFFENS OORGEWIG
HET DR VIR MY RAAD ASB

NAOMI

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Naomi

Op 43 behoort jou menstruele siklus baie ligter en makliker te wees en ek stel daarom voor dat jy so gou as moontlik 'n afspraak by 'n gineoloog maak vir bloedtoetse en 'n ultrasoniese ondersoek. Daar is veelvuldige oorsake vir swaar menstruasie en dit moet ondersoek word. Die meeste oorsake is nie ernstig nie en wil daarom nie he dat jy jou bekommer alvorens jy die ginekoloog besoek nie.

Wanneer 'n pasient oorgewig is, is daar vet weefsel wat agter in die keel vorm en dat kan veroorsaak dat 'n persoon snork. Gewigsverlies is dus 'n noodsaaklikheid om die probleem op te los, asook 'n besoek aan 'n oor, neus en keel spesialis.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement