advertisement
Question
Posted by: Dolla | 2011/03/09

Menstuasie op 54jr

Ek is 54 jaar oud en het 10 jaar gelede al ophou menstrueer maar vanoggend gevind dat ek weer begin vloei het. Is dit iets om oor bekommerd te wees? Die uitskeiding is helder en mis (soos die 1st dag gewoonlik is).

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dolla
Ja - jy moet asseblief laat kyk daarna. Dit kan enigiets van 'n besering wees (gemeenskap met droee vagina kan klein skeurtjie veroorsaak) of inflammasie van die serviks, of selfs 'n teken van baarmoederkanker.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/09

Hallo Dolla
Ja - jy moet asseblief laat kyk daarna. Dit kan enigiets van 'n besering wees (gemeenskap met droee vagina kan klein skeurtjie veroorsaak) of inflammasie van die serviks, of selfs 'n teken van baarmoederkanker.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement