advertisement
Question
Posted by: Nella | 2010/12/06

Menstrueer nou al meer as 2 weke

Goeie More Dokter,

Ek menstrueer nou al vir meer as 2 weke, ek is op Gynette en neem ook die afgelope week medikasie vir ''n stywe nek (Voltaren en Norflex). Kan die adisionele medikasie (vir my nek) veroorsaak dat my menstruasie siklus so omgekrap word? Ek het al vorige geleenthede ook vir sulke lang periodes my maandstonde gehad, maar dit was sonder enige adisionele medikasie, slegs die gynette. Kan stres ook bydrae tot die verlengde maandstonde? Baie Dankie. Nella

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Nella
Die Voltaren en Norflex is waarskynlik nie die rede nie. Stress kan jou siklus omkrap, maar die Ginette is dalk ook te lig vir jou. Miskien moet jou dokter maar kyk want sulke lang menstruasies gee vir mens op die lang duur yster tekort en bloed armoede
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/06

Hallo Nella
Die Voltaren en Norflex is waarskynlik nie die rede nie. Stress kan jou siklus omkrap, maar die Ginette is dalk ook te lig vir jou. Miskien moet jou dokter maar kyk want sulke lang menstruasies gee vir mens op die lang duur yster tekort en bloed armoede
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement