advertisement
Question
Posted by: Pinky | 2009-04-14

Menstruasie te lank

Ek het verlede week en Maandag begin menstrueer, maar dus nie soos elke maand nie, dus net ' n bietjie, ek het ook nie pyn of niks nie, my borste is ook glad nie seer of gevoelig nie. Dus nou wel genoeg dat ek ' n doekie moet gebruik. Dit het nog nie gestop nie. Dus ook nie dieselfde kleur nie, dus veel donkerder. Ek was veronderstel om gister eers te begin het, maar het dan nou al verlede week begin. Ek gebruik tans geen voorbehoedmiddels of enige ander hormonale medikasie nie. Was verlede jaar einde September op Postoval gewees, maar het in Oktober gegaan vir ' n Laporoskopie, want ek sukkel nou al vir langer as 2jr om swanger te word. Ek het vergroeisels aan my baarmoeder gehad, wat toe verwyder is. Ek is nou bietjie raad-op, want waar my siklus gewoonlik net so 6-7dae is, trek ons nou al by langer. Wat moet ek doen? Moet ek na my huisdokter toe gaan, sodat dié  iets kan voorskryf?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pinky
Dit sal dalk beter wees as jy 'n ginekoloog sien want dit klink vir my of jy dalk nie ovuleer nie, die dat jou siklus so deurmekaar is. Hulle moet dalk na jou hormoonvlakke kyk en met 'n sonar kyk of jy ovuleer
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement