advertisement
Question
Posted by: Charlene | 2012/11/21

Menstruasie Siklus

Hello.

Ek het die 20ste Oktober begin met my maandelikse menstruasie, tot op datum, 21 November, my menstruasie het tot die 27se Oktober geduur, ek nog nie weer begin menstrueer nie. Ek het op die 19de Novemeber ''n tuis toets gedoen, maar was negatief.

Is swangerskap moontlik, moet ek langer wag, moet ek weer toets?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Yes test again.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mariaan | 2015/01/14

Goeie more Ek wil nou n simple vraag vrae .. eks op jasmyne my maandstondes is redelik op tyd .Ek is in desember ggetroud en ons honeymoon gereeld nog hehe .Ons het nog nie planne vir kinders nie. My vraag is as ek die pil gebruik en kry my maandstonde en ons het omgang in daai tyd is die pil nog effektief? N antwoord so baie waardeur word.

Reply to Mariaan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement