advertisement
Question
Posted by: LEA | 2012/02/21

MENSTRUASIE PROBLEME

EK IS 41 JAAR OUD EN IS GESTRELISEER NA MY 2DE KIND EN NOU IS MY SIKLUS ELKE 20-21 DAE EN VIR 5-7 DAE AANMEKAAR. NOU HET EK SOMMER OP MY 10DE DAG WEER BEGIN MENSTRUEER MET BUIK PYNE IS DIT NORMAAL

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

No it is not normal. You may have an infection, or hormone imbalance. See your gynaecologist.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/03/20

ek wil net graag weet vir hoe lank bloei jy na kraam. Ek het keiser gehad en ter selfde tyd is ek gesteriliseer.dis al 3 en 'n half weke later en vloei nog steeds alhoewel dit nie baie sterk vloei nie. Is dit normaal?

Reply to Anonymous
Posted by: Tessa | 2012/06/22

ek sukkel al lank. ek is nou 36 jr oud, het 2010 begin uitgaan met iemand. ons het besluit om te probeer vir n baba, n maand na ons die besluit geneem is, was my mentruasie n paar dae laat en toe dit begin (desember) het dit vir omtrent n maand net baie liggies gevloei was baie min maar heel maand. het toe dokter gaan sien en het vir 3 maande voorbehoed pille gebruik, toe is alles weer oraait. ons het getrou november die 11de 2011, en het toe weer probeer, het laaste keer gemenstueer begin desember, toe niks vir 2 maande toe dit weer begin was dit selfde as laas keer vir n maand het n week op gehou en weer begin maar heel tyd net bietjie,het nou na ander dr toe gegaan, sy het iets gegee om dit te laat stop, ek gebruik nou die plakkers, het 1ste plakker vir week gebruik toe vloei dit sterk en nou begin met 2de plakker het nog ni gestop nie. ek weet ni wat fout is, het papsmeer gedoen 2011 en alles was reg.

Reply to Tessa
Posted by: nella | 2012/05/20

Hello daar ek is 20 jaar oud en is op die voordehoed pil ek het begin menstrieer nog voor ek op die rooi is en het n bruin afskeiding gehad en toe gaan dit weg en later die dag normaal terug gekom en die volgende dag weg wat kan dit wees?

Reply to nella
Posted by: nadine | 2012/04/24

hi ek is 18 jaar oud. Elke keer as ek begin menstrueer dan is daar stukke bloed wat uitkom dit lyk soos lewer. Ek was by n dokter en sy se dit is normaal. Ek wil graag weet of dit wel normaal is

Reply to nadine
Posted by: ekke | 2012/03/26

goeie more... ek wil graag uitvind... ek het die 4de Januarie laaste beging menstrueer. (die 10de gestop)
en tot vandag nie weer nie.
ek is nie op enige voorbehoedpil nie. (ek is nou 28)
ek het al 4 swangerskaptoetse gedoen,
mar dit is negatief... wat kan die
oorsaak hiervan wees?
dit maak my bekommerd.

Reply to ekke
Posted by: gynaedoc | 2012/02/27

No it is not normal. You may have an infection, or hormone imbalance. See your gynaecologist.

Best wishes

Reply to gynaedoc | 1 comment (hide)
Posted by: Anonymous | 2016/07/23

I have missed two months of my periods and the 3th month i have got my periods. I'm not on any pills or something. What can the problem be of my missed periods?

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement