advertisement
Question
Posted by: Angel van pretoria | 2011/07/07

Menstruasie probleme

hi daar!

ek het ''n probleem met my menstrasie siklus, ek het met my vorige siklus dit vir 2 en ''n half weke aanhoudend gehad, en eks op die pil. ek het vir 2 na 3 maande nie my period gehad nie, en sukkel nou weer daarmee, dis nou skaars iets.

is daar iets om oor bekommered te wees?

help asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You need to see a doctor to find out what the problem is. This is not normal.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

14
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/06/14

good day i am 54 my periods stop more than a year ago . 3 weeks ago it started again what kan i do i am bleeding terribly i am diabethic with pheriphal neuropathy wwere nervous system is effected what can i do please help

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2016/04/27

Hii ek is 18 het om die 3 maande inspuiting gegaan vir die eerste keer op n voorbehoedmiddle maar inspuiting die 29 maart gekry n dag na ek ophou menstreer het maar het nog glad nie na dit weer ge menstereer nie is dit normaal om nie te menstereer op die 3 maande inspuiting nie??

Reply to Anonymous
Posted by: baie bekommerd | 2016/04/07

Hi Ek is 23 en ek sit met n menstruasie probleem ek is al op vn raad en pile.... Ek was 17 jaar oud en ht my periods baie swaar kry en dan ht ek n dokter gan sy ht my gsê dit is normal en om di pyn n bietjie ligter te maak gan sy my op di pil sit ek ht dt gbruik ma seker net so vir 8 maande 2 los ek dit want dt ht n snakse uitwerking op my ghad dt ht my baie naar gmaak. 2014 ht ek di 3maande inspuiting gvat ek ht seker 9 maande an een gbloei 2 sit di dokter my op di 2 maande een weer van daraf tot nu (2016) kry ek ni my periods reg ni my sikuls is heel deurmekar ek sal dt kry ma dan is dt nt n dag en dn kom dt eers weer oor 5 of 7 maande en ds ook nt vir n dag of 2 maar gewoonlik ht ek dt vir 7 dae gkry..?????? Ek wil graag weet wat moet ek nu doen want dokters die ht ek gsien pile ht ek gdrink ek ht ni kinders ni nog minder n boyfriend

Reply to baie bekommerd
Posted by: Anonymous | 2016/03/17

hi x 22jr oud ek ht my menstruasie baie snaaks hierdi maand gkgy x ht sondag aand gsien x ht my period di maandag is alweer weg toe kgy x wee di dinsdag wee my period nou is dt wee vandag weg ali ander maande was dt normaal vn x hou gwoontlik 6dae voor dt weg is

Reply to Anonymous
Posted by: anonymous | 2015/09/15

Hi ex 21 jaar oud.ek was veronderstel om my periods di 12de sept te kry,maar nog niks ek het blaaspyne wat kom en gaan en borste is baie seer vir nu al meer as n week....moet ek dalk n docter gaan sien of is dit normaal?

Reply to anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/08/26

Hallo daar. Ek het nog altyd met my menstruasie dieselfde tyd stiptelik begin en geeindig. Ek het twee weke terug opgehou en toe weer begin. Ek het nog nooit die pil of enige inspuitings gebruik nie en is dus getroud. Ons probeer al vir n rukkie om kinders te kry. Groete

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/07/27

Hi ek is 15 en is al van april af op die voorbehoedingspil - Minesse die 1ste paar maande was als reg tot in mei waar ek elke 2 weke siek was. Nou is dit ewe skielik weg...help?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/03/18

My dogter is 13jaar oud en het begin menstrueer so middel Januarie 2015, sy het haar sieklus op tyd gehad, en nou is dit net weg geen pyne geen bors swelsel geen mood swings. Is dit normaal.

Reply to Anonymous
Posted by: Rhodene | 2014/07/29

Halo x is 20jaar en kry my menstruasie baie swaer dit was al voorheen hier mar dit het verdwyn al amper vir n jaar x wil net weet wat x kan doen en isit moontlik dat x kinders kan kry

Reply to Rhodene
Posted by: Anonymous | 2014/06/24

HI EK IS 33 JAAR OUD EN SUKKEL MET MY MENSTRUASIE EK HET VIR 2 MAANDE NOU ELKE KEER NET 2 DAE SIEK GEWORD EN GEWOONLIK IS EK N WEEK OF N WEEK EN N HALF IS DAAR IETS FOUT OF IS DIT NORMAAL EN DAN WIL EK OOK WEET EK HET N BEWEGENDE GEVOEL ONDER OP MY MAAG DIT KOM EN DIT GAAN WAT KAN DIT WEES..

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2014/06/06

EK is sewe en veertig. My menstruasie was al 13 maande weg. Dit het ewe skielik weer ge arriveer Februarie 2014. Dit het elke maand erger en erger geraak tot nou in Junie dat ek my amper uitgebloei het. Kan ek nie nou maar asseblief gaan vir 'n Histerektomie nie, asb. Ek gebruik geen voorbehoedmiddels of hormoon vervangings terapie nie. En wat kan fout wees dat dit so baie is? Ek was my lewe lank geneig tot erge bloeding gedurende menstruasie. Ek dink ek verdien nou 'n histerektomie. Ek glo ook ek moet nog jonk en sterk wees vir die verwydering van die baarmoeder. Ek gaan nie sukkel tot op 60 en dan is ek in elk geval swak en sieklik en dan sterf ek op die operasie tafel nie.

Reply to Anonymous
Posted by: Nadine | 2011/11/29

X van middel oktober op di inspuiting en ht nu iewe skielik m maandstonde begin kry die 15de november wat kan ek dun of wat kan dit veroorsaak? X 15jr oud

Reply to Nadine
Posted by: Anon | 2011/09/19

Ek was vir omtrent 2jaar op die inspuiting (2 maande inspuiting) en het hom gelos. Is nou omtrent 6maande van hom af. ek het sowat 2 maande gelede begin menstrueer. terwyl ek op die inspuiting was het ek glad nie gemenstrueer nie. Dit is nou amper 2 maande wat ek laas menstrueer het en het gedink my hormone is nou reg en dat ek nou weer elke maand dieselfde tyd gaan menstrueer. Daar is tot nou nog niks weer. My borste is ongelooflik gevoelig en die laaste menstruasie wat ek gehad het, was nie regtig normaal nie. ek het sowat ''n week gelede menstruasie pyne gekry maar nisk. Kan dit my hormone wees wat nogsteeds nie reg is nie?? Ek is regtig raadop.

Reply to Anon
Posted by: gynaedoc | 2011/07/11

You need to see a doctor to find out what the problem is. This is not normal.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement