advertisement
Question
Posted by: M | 2012/07/16

Menstruasie laat

Hi Doc, ek was vir ''n lang tyd op triphasil, toe so laasjaar besluit ek om die pil telos omrede dit my ''n mislukke mens maak. my vel het einde verlede jaar begin erg uitslaan, toe gaan ek na die vel spesialis toe en hy sit my toe op Yaz vir my vel, my vel het mooi geword en beter, maar het my ook baie moodswings gegee, en omrede ek klaar ''n onderaktiewe skildklier het en dit ook my gemoed beinvloed het ek besluit om die pil telos (ek kan nie my eltroxins los nie) dit was Mei gewees, ekt nie Junie gemenstrueer nie toe vat ek ''n swangerskaps toets, was negatief, nou dit al amper die einde van Julie en ekt nogsteeds nie begin nie, ek moet ook byse, ek en my man het seks maar nie so gereeld nie, kan dit my hormone wees wat deur mekaar is of wat, moet ek begin bekommerd raak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It can take a few months to readjust to being off the Pill but you could , of course, fall pregnant in this time.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Amanda | 2012/09/05

Ek het nogals dieselfde vraag - ek was op die pil vir 2 jaar ... en het die pil Jan maand gelos omrede ons nou reg is vir ''n babatjie ... Mei maand was ek 2 dae laat, Jun - 4 dae laat, Jul - 6 dae laat en ek is vandag 6 dae laat, is dit normaal ???

Hoe lank vat die pil om uit jou stelsel uit kom ???

Is dit nodig om na ''n gyni toe gaan ???

Reply to Amanda
Posted by: gynaedoc | 2012/07/19

It can take a few months to readjust to being off the Pill but you could , of course, fall pregnant in this time.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement