advertisement
Question
Posted by: Nien | 2012/11/06

Menstruasie afskuidings

Goeie dag dokteer

EK kry elke maand voor en na my menstruasie donker bruin gestolde afskeidings, ek het iewers gelees dat dit ou bloed is wat net stadig afdrip. Ek wil net weet of dit normaal is om dit voor my menstruasie ook te kry, want hierdie maand is dit meer as ander maande? Ek gebrui huidiglik ook Minerva vir my vel het dit dalk ''n invloed hierop?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I would suggest that you see your gynae for a check-up. If you are on Minerva you should not be having this type of bleeding. You could have a polyp or cervix problem.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/01/29

Hi there, my wife have the same problem before her periods. She is 26 years old. Can you explain it please without the big Docter words.

Reply to Anonymous
Posted by: Olla Jacobs | 2013/04/05

Ek verstaan nie heel nie, want ek kry nie 'n oplossing oor my bruin/swart afskeidings nie. Ek is nog nie naby my tyd van die maand nie en loop nou al amper permanenet met tampons, wat ook nie goed is nie. Ek soek hulp asb en baie baie drinend. U kan my e-mail by truckservice@pupkewitz.com vir hulp.

Reply to Olla Jacobs
Posted by: Hester de la Querre | 2013/02/04

Kan u my asb help! Ek het Oktober laas jaar ''n normale siklus gehad, sonder probleme. Ek is 29 en het November maand nie ''n siklus gehad nie. My onmiddelike reaksie was dat ek swanger is en het twee toetse gedoen en dit was altwee negatief. Desember het ek vreeslike pyne beleef, so erg dat ek nie kon geloop het nie. Ek het een en ''n halwe dag gevloei. Januarie het ek my hele siklus nie gevloei nie en net as ek my afvee was daar swart slym gewees. Ek het wel die laaste dag van my siklus bietjie gevloei. Ek is raad op en baie bang om ''n dr te gaan sien. Enige raad

Reply to Hester de la Querre
Posted by: jorindi | 2013/01/22

Hi daar Ek is 31 het reeds twee kinders en het die loop vir 3.5 jaar in. En het nog nooit so n probleem ervaar nie , die maand is my mestruasie baie sterk en aanhoudend .. ek is al op my 5de dag en vloei nog baie sterk, waar ek gewoonlik net so 2-3 dae sterk vloei en dan skaal dit af of gaan heetemal weg. . Kry ook nog die brand pyn om my maag wat gewoonlik net die eerste dag of twee daar is. Kan daar fout wees of is dit normaal ?
Baie dankie

Reply to jorindi

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement