advertisement
Question
Posted by: Petru Pietersen | 2013/01/18

Menstruasie

Middag julle. Ek wil hoor. My maandelikse sikluse is baie deurmekaar. Dis omtrent seker van so Oktober / November 2012 rond af. Wat dit net soos vir eendag is wat ek baie bloeding het. En Desember toe ons met vakansie was was dit weer soos net een dag, en van die volgende dag af vir ''n lang ruk niks meer nie. En toe nou in laas wees rondom Donderdag / Vrydag rond, was dit weer net vir ''n dag. Toe het dit Sondag weer terug gekom en het dit tot vandag nog die bloeding, en dit is nog steeds baie die bloeding. Tot as ek die toilet gaan gebruik, dan is daar nog rooiheid in my urine. Gewoonlik mos die eerste 2dae wat my urine so bietjie rooi in het van my siklus. Dan van die 3dag af is dit weg. Maar dis nou 6dae en ek bloei nogsteeds en het so so nou en dan nog bietjie rooiheid in my urine.

Kan dit dalk wees, oor my siklus deurmekaar is dat ek nou langer as 5dae sal kwaai vloei? Dit het al gebeur dat ek vir ''n paar maande my siklus gemis het. Enige hulp of raad sal ek waardeer. Geen lelike aanmerkings nie asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You will need to see a gynaecologist to assess what the problem is. There are many causes of irregular bleeding including hormonal problems, cysts, problems with the uterus or cervix.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: lizette | 2015/04/30

Ek wil net hoor het in die week iets gestuur nog niemand het vir my iets treug gestuur

Reply to lizette
Posted by: lizette | 2015/04/30

Ek wil net hoor het in die week iets gestuur nog niemand het vir my iets treug gestuur

Reply to lizette
Posted by: lizette | 2015/04/01

Ek het. My menstrasie vir drie dae gekry en daarna het ek n slymarige afskeiding gekry hier die maand het ek die 29 begin was 30 ook nog siek en die31 net die oggend toe gaan dit weg vandag weer treug net n bietjie nou weer weg maag baie seer in die binekant

Reply to lizette
Posted by: lizette | 2015/04/01

Ek het. My menstrasie vir drie dae gekry en daarna het ek n slymarige afskeiding gekry hier die maand het ek die 29 begin was 30 ook nog siek en die31 net die oggend toe gaan dit weg vandag weer treug net n bietjie nou weer weg maag baie seer in die binekant

Reply to lizette
Posted by: Petru Pietersen | 2013/02/19

Thanks. It eventually stopped on that Tuesday. But then I started on Saturday late afternoon again, together with it I have this terrible cramp pains and since yesterday every time I went to the bathroom there is this very thick blood like when your nose was bleeding and stop the bleeding nose. That blood that is the stoled blood. Must I be worried about it or not?

Best regards

Reply to Petru Pietersen
Posted by: Petru Pietersen | 2013/01/24

HI Lizelle,

Ok. DIt het Maandag laatmiddag het die bloeding minder weer gegin word, en teen Dinsdag was dit weg, en gister was daar weer ''n bietjie gewees, maar so dat dit nie nodig is vir ''n doekie nie. Elke keer as ek badkamer toe gaan en my skoonmaak, is dit bittermin bloeding en so so slymerige effek saam skoon slymheid, maar die bloeding is so streperig. (Jammer vir detail) Die streperigheid het al voorheen ook gebeur verlede jaar wat dit deur die dag so was en dan niks verder weer nie. Ek gaan dan vir my ''n afspraak maak vir die einde van die maand / begin volgende maand. Ek weet nie of ''n mens se gewig ook ''n doel speel hiermee en dit soos jy genoem het die " pre-menopouse"  is nie.

Reply to Petru Pietersen
Posted by: lizelle | 2013/01/23

hi

klink bietjie soos myne en ek het nou al vir ''n paar maande probleme.
ek is so July maand verlede jaar op die pil en toe begin al die drama. my eerste siklus het gekom en die bloeding was onreelmatig. dit het so aangehou vir ''n maand of twee en toe wil dit glad nie ophou nie. het eers cyclocapron pille van my GP gekry om dit te stop en dit wou nie werk nie toe gaan ek ginekoloog toe. hy doen toe ''n biopsie en se toe ek het poliepe wat moet uit kom en dit sal help. begin desember het hulle ''n polypectomy, D& C en hysteroscopy gedoen. die bloeding het verminder maar nooit HEELTEMAL weg gegaan nie. nou in Jan het ek ''n paar dae gehad wat dit net in die middag weer bietjie begin het maar baie min. My ginekoloog weer gebel gister en hom gese dis nou waar ons is en toe herrinner ek hom dit het begin met die pil toe se hy ek moet vir eers die pil los en kyk of dit dit is. so hopelik is dit dit anders het hy gese moet hy my stuur vir bloed toetse om te sien of ek nie een of ander bloeding kondisie het nie. glo nie. ek dink dis die pil. sal graag ''n ander ginekoloog se opinie wil he. Ek sal 42 wees hierdie jaar so ek weet nie of dit pre-menopouse is wat al die drama veroorsaak nie. In die begin (net na ek met die pil begin het, het ek vreeslik swaar gebloei wat NOOIT die geval was nie. Nooit ''n probleem gehad nie.) toe my ginekoloog die sonar doen het hy opgetel my endometrium is 10.3mm!! weet nou nog nie hoe dit gebeur het nie want my siklusse was elke maand klokslag.

Reply to lizelle
Posted by: Petru Pietersen | 2013/01/21

Ek wil net weet. VAndag is ''n week wat ek my silklus het. Kan dit wees dat daar iets fout gaan of so, want soos ek genoem het dat ek my siklus paar keer ''n paar maande gemis het, en van laasjaar af wat dit soos 1dag was en dan weer niks vir ''n ruk, wat dit nou al ''n week is of langer kan aanhou?

Reply to Petru Pietersen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement