advertisement
Question
Posted by: MOEDELOOS | 2012-09-20

MENSTRUASIE

DOC,

die afgelope 2 maande het omtrent 3 keer al my siklus gehad. elke keer is soos normaal. daar is geen snaakse reuke of afskeidings tussen of na dit nie tyd nie. ek is 39. het die afgelope tyd baie stress. kan dit dit veroorsaak en dat my hormone deurmekaar is? bloeding is ook nie ''n snaakse kleur nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Moedeloos

Daar is moontlike verwantskappe met jou stres, maar ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ses maande kursus vir 'n lae dosis kombinasie voorbehoedpil om jou siklus te normaliseer. Jou dokter kan jou ook toets vir skildklier kondisies of diabetes, aangesien dit kan lei tot 'n ongereelde siklus. Hy/sy moet ook jou ystervlakke bepaal, aangesien jy anemies kan raak van die ongereelde siklus.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: sharlene | 2013-01-17

Good day i just want to know my menstruation is more red than ever and it is very painful is this norma or should i warry/

Reply to sharlene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement