advertisement
Question
Posted by: Lala | 2011/11/09

Menstruasie

Goeiedag Dr

My dogter 12 het die 15de Okt vir die eerste keer begin menstrueer. Dit het vir 2 weke aangehou, vir ''n week opgehou en nou weer begin. Ek verstaan dat dit ''n tyd neem voordat haar siklus normaal sal wees maar wil net weet of ek rede tot kommer het. Ek voel nogal jammer vir haar dat dit op so manier begin want dit voel vir haar of dit nou nooit gaan ophou nie.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lala

Dit is nie ongewoon vir 'n tiener om 'n ongereelde siklus te ervaar met die eerste maandstonde nie. Aangesien haar eerste siklus twee weke aaneen was en sy nou weer menstrueer, stel ek egter voor dat jy 'n dokter konsulteer om haar ystervlakke te toets om seker te maak dat sy nie 'n yster tekort anemie het nie, as gevolg van die langdurige ongereelde menstruele siklus.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Maddy | 2012/01/25

Hey da ek wil net hoor my dogtertjie is nu n jaar het n keiser gehad met ha van ek my eeste mensterasie gehad het is ek 5 tot 6 dae die eeste 2 dae die bloed erg ma na die 3de dag dit minder ,dan hou ek op en 2 dae da na as ek toilet toe gan dan da bloed opi toilet papier ek vloei nie ma da gereeld bloeding so vir die eeste week na my mensterasie,wat kan fout wees

Reply to Maddy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement