advertisement
Question
Posted by: Maryna | 2010/10/21

Menstruasie

Ek gebruik al vir 5 maande nie meer die Pil nie aangesien dit nie vir my gewerk het nie en ek en my man gebruik tans kondome. Ons gaan Desember met vakansie en soos die noodlot dit wil hê  menstrueer ek juis gedurende die vakansie. Is daar ''n manier om nie te menstrueer as ek nie op die Pil is nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Maryna
Mens kan 'n progesteroon pilletjie daagliks neem om die menstruasie weg te hou tot na die vakansie. Daar is ongelukkig nie 'n ander manier nie. Jou dokter sal vir jou 'n voorskrif kan gee daarvoor.
dR Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/10/21

Hallo Maryna
Mens kan 'n progesteroon pilletjie daagliks neem om die menstruasie weg te hou tot na die vakansie. Daar is ongelukkig nie 'n ander manier nie. Jou dokter sal vir jou 'n voorskrif kan gee daarvoor.
dR Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement