advertisement
Question
Posted by: Sarah | 2010/08/06

Menstruasie

Hi dok, sommer met deur in huis val. Behalwe bloeddruk (atacand plus 16mg 1xmd, carloc 12,5mg 2x pd en 1.5 eltroxin pd) gaan dit baie goed. MAAR ek het Februarie 2010 my laaste menstruasie gehad en surprise surprise vanoggend hier is dit terug, dit het voorafgegaan met ''n geweldige hitte gisteraand, ek moes my somersnagklere aantrek. Ek het so 14-16mnde gelede papsmeer gehad - geen probleem, is dit maar die normale gang na die menapouse, kan die menstruasies so ver uitmekaar wees, dit beteken ou moet maar altyd GEREED wees? Dankie vir die hulp wat jy so gee, jy sal nie glo hoe dit ons ander help nie, net om te sien sommiges het maar dieselfde skete en kwale nie.
Lekker dag!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sarah

Dit is maar gewoonlik die geval met menopause, maar jy kan jou dokter vra om 'n vol hormoon profiel te doen. Hy/sy sal daarvolgens medikasie kan voorskryf om jou simptome te beheer.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Mel | 2010/09/01

Ek wil net graag weet ek is nou al amper 9 jaar op die inspuiting. Vrydag het ek n bietjie afskeiding gehad, niks weer voor Maandag nie en nog elke dag hierdie week is nie baie nie, Ek het begin om te oefen en ek drink ook Phedrocut pille het dit dalk iets daarmee te doen of moet ek dokter toe gaan?

Reply to Mel

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement