advertisement
Question
Posted by: anneri | 2010/01/07

Menstruasie

Ek wil net weet of dit skadelik kan wees ek het vir my die
voorbehoedpil Minesse gekoop. Ek is 3 jaar terug gesteriliseer
drink dit sodat menstruasie nie so baie is nie. Is dit gevaarlik
as jy elke maand die menstruasie pille " skip"  kan ek dit vir jare aan een doen. Want ek sien die nut om te menstrueer nie. Ek is 33 jaar oud.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anneri
Menstruasie raak ontslae van die lagies wat opbou in die baarmoeder wand om voor te berei vir 'n inplanting van 'n bevrugte ovum. Dit is nie gesond om dit te lank aanmekaar te doen nie, want dan bou die lagie so dik op dat jy begin "spot" of deurbraak bloedings kry. Probeer ten minste elke 3 maande die plasebo pille neem dat jy 'n menstruasie het om die baarmoeder leeg te maak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Skelem | 2010/01/08

Next time post in english PLS!!!  -(

Reply to Skelem
Posted by: cyberdoc | 2010/01/07

Hallo Anneri
Menstruasie raak ontslae van die lagies wat opbou in die baarmoeder wand om voor te berei vir 'n inplanting van 'n bevrugte ovum. Dit is nie gesond om dit te lank aanmekaar te doen nie, want dan bou die lagie so dik op dat jy begin "spot" of deurbraak bloedings kry. Probeer ten minste elke 3 maande die plasebo pille neem dat jy 'n menstruasie het om die baarmoeder leeg te maak.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement