advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2009/08/27

Menstruasie

My dogter is 16, word Desember 17, en het nog nie begin menstrueer nie. Sy wil ook nie he ek moet haar dr toe vat nie want sy is bang vir bloed trek en naalde. Sy is oorgewig en baie mense het vir my gese kinders wat redelik oorgewig is, begin menstruasie vroeer maar ek meen sy is al amper 17??? Wat kan fout wees en het ek enige rede tot kommer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
Sy mag dalk polistiese ovariele sindroom hê - agv abnormale hormoonvlakke menstrueer hulle nie/ongereeld, ovuleer nie, het probleme met aknee en gewigstoename en kan ook sukkel met oormatige harigheid op die gesig. Ek dink sy moet liewer 'n ginekoloog sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement