advertisement
Question
Posted by: sel | 2008/11/04

menstruasie

Ek is amper 30. Het nog nooit kinders gehad nie, maar ons beplan nou. Die afgelope paar maande, begin my menstruasie, maar dit is meer bruin afskeiding as iets anders, maar ek moet doekie of iets insit. Na die 3de dag begin ek erg vloei met baie pyn. Dan hou dit nog 6 dae aan. Maw my menstruasie is omtrent 8 tot 9 dae. Moet ek bekommerd wees hieroor, want dit gaan al vir 5 maande so aan. Gewoonlik as ek begin het, was dit direk erg vir paar dae en na 5 dae was dit oor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Sel
Ek dink jy moet 'n gyne sien - jy het dalk 'n ovariele sist of 'n hormoon afwyking en dit gaan jou kanse om swanger te word beinvloed - laat hulle net 'n sonar doen en jou hormoonvlakke met 'n bloed toets check.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Raadop | 2013/09/18

Hello. Ek het n menstruasie probleem. Na ek my kind geborsvoed het, het ek begin menstrueer, maar dis nou 9 jaar en ek menstrueer parmenent, sonder ophou. Ek gebruik die voorbehoed pil en dit hou dit onderbeheer maar terwyl ek dit gebruik menstrueer ek soms 2 keer. Ek was by dokters maar met geen sukses nie. Wat kan fout wees met my?

Reply to Raadop

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement