advertisement
Question
Posted by: Daleb | 2008/05/31

Menstruasie

Ek wil net graag by u iets uitvind. Ek is 45 het 20 jaar gelede histerektomie gehad. Ek het die laaste paar jaar kwaai menstruasie wat partykeer vir weke aanduur. My ginekeloog was wel bekommerd daaroor maar het vir my gese nadat ek gevra het of ek my liggaamsbloed verloor dat ek nie hoef te bekommer oor die bloedverlies nie, aangesien jou liggaam die bloed self "maak" vir die menstruasie. Aangesien ek van Johannesburg na Durgan verhuis het is ek nou is ek by ander dokter en hy gaan my nou steriliseer want hy se my liggaam kan nie soveel bloed verloor nie. Ek het vir hom gese sover ek gehoor het verloor jy nie van jou liggaamsbloed nie omdat jy liggaam mos self vir hierdie tydperk bloed "maak". Nou weet ek nie meer nie, Ek sal dit waardeer as dokter net vir my kan reghelp en se presies waar hierdie bloed nou eintlik vandaan kom.
Baie Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

You can lose blood supplies from very heavy menstruation. I don't understand how you are still menstruating if you had a hysterectomy though.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement