advertisement
Question
Posted by: Lolla | 2008/05/27

MENSTRUASIE

Hi My dogter is 14. Sy het reeds met maandstonde begin op 12jarige ouderdom. Sy is baie bekommerd omdat dit ongereeld is. Een maand kom dit en die volgende maand bly dit weg. Is dit normaal? En wanneer behoort dit normaal te word en elke maand op dieselfde tyd te kom? Kan die ongereelde menstruasie veroorsaak dat sy eendag nie kan kinders kry nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageTeen expert

Please post your question to our GynaeDoc here at Health24.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
Our users say:
Posted by: caroline | 2014/06/26

?ek?• Het begin toe ?ek?• 13 was ?ek?• *?s elke amper elke maand twee keer op *My* tyd. Dis nooit dieselle datum n*?e ?En? as ?ek?• Op my tyd *?s het ?ek?• So seer dat ?ek?• Skaars kan loop *?s dit normaal ?asb dringend hulp nodig

Reply to caroline
Posted by: Jamy | 2009/02/25

Ek is nou ' n eerste jaar en is in ' n kampus koshuis.Dis nou die tweede keer wat ek moet menstrueer by die Universiteit. My maandstonde is reeds 7dae weg!!! Wat kan die oorsaak daarvan wees? Is bai bekommerd asb as u my kan help met moontlike oorsake?? Kan stres ' n GROOT rol speelwant ek het hoe stresvlakke

Reply to Jamy
Posted by: Heidi | 2008/09/06

Ek is 25 jaar oud. Ek het n jaar terug die inspuiting 1 keer gebruik. Na 3maande wat ek daar teen besluit het, het ek my maandstonde ongereeld gekry. Soms net vir n dag. n Dokter het my op die pil gesit vir 3maande om my hormone weer reg te kry. Dit het vir n maand gewerk. Ek het nou 3maande laas my menstruasie gehad. Die moontlikheid vir swangerskap is onmoontlik. My maag is nogal baie geswel, soms is ek naar en ek kry ' hot flushes' .

Reply to Heidi
Posted by: Paige | 2008/08/15

My sister menstrueer al vir 2 maande kan dit dui op enige probleme?

Reply to Paige
Posted by: Wieta | 2008/08/07

Eks 32 jaar oud. Het in matriek (17jr) begin menstrueer. Het ongereeld gevolg. Was vir laporoskopie. uitslag was: Eierstokke baie klein en passief. Het prempak gebruik vir 3 jr. Was 2008 by Dr. Colin La Grange, wê reldbekende homeopaat. Gebruik nou fertiboost (dr colin se eie kruie) vir 3 maande. Is maar geduldig en vol hoop.

Reply to Wieta
Posted by: Leigh | 2008/06/08

My period also started when I was 12. For the first year I only had about 6 periods - very painful and unregular. I would get one and then 3 months later get another etc. Medically it is normal, because the hormones are still very unstable. When I was 16/17 my periods became again unregular, but because I was a high achiever in school, my stress levels were VERY high. STRESS AFFECTS YOUR PERIOD. Even today I notice that when I go through a stressful time, I miss my period. Just remember that the body is very sensitive to changes in eating habits and stress levels. But if you're worried, go see a doctor, but don't stress too much about it.

Reply to Leigh
Posted by: anna | 2008/06/06

My dogter is 17 jaar oud en het 3 maande laas gemenstrueer, is dit
normaal, sy eet ook nie sleg nie, partykeer ongereeld.

Reply to anna
Posted by: LL | 2008/06/05

Dit kan PCOS wees. EK was so op 12 jarige ouderdom maar het niemand gese nie en is eers op 21 gediagnoseer, nou 25. So ekt dit al vir 13jr.. google dit as u kan. Dit lei na onvrugbaarheid omdat mens nie dan ovuleer nie, die eiertjies word nie vrygestel nie en vorm sodoende siste op die eierstokke (soos klien bubbletjies)

Reply to LL
Posted by: Mom | 2008/05/28

my daughter also started when she was 12yrs old.
her peroids only stated to become regular about six months ago and she is now 17yrs old.
dont worry its normal

Reply to Mom

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement