advertisement
Question
Posted by: EE | 2009/08/05

Menopose &  seks

Ek wil graag weet, ek is 50 en ondervind vaginale droogheid en het geen hormone nie, maar ek mag nie HVT gebruik nie agv borskanker in die familie. Voorheen het ek seks geniet nou het ek omtrent geen gevoel daarteenoor nie en my vagina is baie droog en dan is dit seer. Ek kry ook baie hittegloede waarby die dokter my op Femodene gesit het en dit help darem. Maar wat ek wil weet is of daar enigiets is wat ek kan gebruik wat my seksdrang kan aanhelp en wat help vir die vaginale droogheid. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo EE
Vra jou dokter vir 'n voorskrif vir Premarin room - sit so 2-3 keer per week in, en gebruik KY jellie om te smeer wanneer julle gemeenskap het.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement