advertisement
Question
Posted by: Belinda | 2012-05-25

Menopause of nie

More, ek is raadop. Ek het op 29 histerktomie en 2 jaar later overektomies gehad. Vanaf 33 het ek al die siptome gehad van menopause. Ek is nou 48. ek het sowat 2 maande gelede ophou rook. Alles gaann goed, was nie humeurig nie niks nie, so ''n maand gelede het ek begin agter kom ek is seer, as ek gaan sit of opstaan of lê  my spiere is seer en voel en ek die heeldag geoefen het. Toe begin ek swel, my bobene, my saalsakke, my boude, my arms, my maag, oral waar daar spiere is, pyn dit, dit maak dit moeilik om te slaap of te sit, ly ernstig aan slaaploosheid, met hoofpyne. Verlede week is ek Dr toe, en na bloedtoetse gedoen is, is bevind my hormoon vlak is < 73, sy sê  dis die begin van menopause, ek kan niks hiervoor neem nie, want my Moeder en dogter het bloedklonte. Ek kan nie dink dat my spiere en my liggaam opswel as gevolg van menopuse nie. Help asb, ek weet nie wie om te gaan sien nie, maar kan nie met hierdie swelende spiere saamleef nie, my klere het alles binne een week te klein geword om te dra. Ek is 1,79 lank, en weeg 76 kilogram, die laaste 4 is in die laaste maand opgetel. Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

If your ovaries were remobed at the age of 31, then you were menopausal from that time. These symptoms are new and are unlikely to be related to menopause. It sounds like a physicianor rheumatologist might be the person to consult.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement