advertisement
Question
Posted by: Karen | 2009-04-19

Menopause en ander

Dokter, ek het die volgende simptome: hoofpyne, hartkloppings soms, kroniese hoofpyne en ' n gevoel van koors - lyfseer en sweet onder arms, selfs al kry ek nie warem nie en vog wat oor my maag opbou, enkels, hande en vingers en arms. Ek is nou 34, maar was 30 toe ek ' n abdominale Hysterectomy gehad het (het nogsteeds beide Ovaries) en my Uterus en Servix verwyder is.

Ek is nie op enige medikasie nie en onlangs is my TSH en skuldklier getoets en normaal uit gekom.

Kan die simptome dalk pre-menopause wees? help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Ek stel voor dat jy jou dokter besoek, sodat 'n hormoon profiel gedoen kan word om pre-menopause uit te skakel.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement