advertisement
Question
Posted by: alta | 2009-10-14

Q.

menopause

Kan u asb vir my se of daar enige ander behandeling vir menopouse is behalwe hrt is wat ook osteoporose kan verhoed?

Expert's Reply

A.

Expert ImageCyberDoc

Hallo Alta
Daar is verskillende middels vir verskillende simptome van pre-menopause - soos antidepressante vir depressie, kalsium vir osteoporose etc. Daar is ook kruie middels beskikbaar wat dalk 'n effek het op warm gloede ( werk nie vir alle vrouens nie) Mens hoef nie pre-menopause te behandel nie, maar praat met jou dokter as jy 'n spesifieke erge simptoom het wat pla.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: cyberdoc | 2009-10-14

Hallo Alta
Daar is verskillende middels vir verskillende simptome van pre-menopause - soos antidepressante vir depressie, kalsium vir osteoporose etc. Daar is ook kruie middels beskikbaar wat dalk 'n effek het op warm gloede ( werk nie vir alle vrouens nie) Mens hoef nie pre-menopause te behandel nie, maar praat met jou dokter as jy 'n spesifieke erge simptoom het wat pla.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement