advertisement
Question
Posted by: Karien | 2009-11-11

MENINGIOOM

Ek wil graag by dokter hoor wat ' n meningioom is. Ek was die afgelope paar weke baie siek met dizzyness en naarheid en my ENT spesialis het my gestuur vir ' n brein MR. Hulle het ' n klein gewas opgetel by my brein - 8mm x 4mm. Ek moet nou gaan vir ' n klomp toetse om te kyk of dit dalk Miniers is, maar ek gaan ook die neurochirurg sien. Wat word gewoonlik gedoen wanneer daar so iets in jou brein is. Ek is al rasend van bekommernis

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Karien,

'n Meningioom is ', gewas wat gewoonweg NIE kwaadardig is nie. As die neurochirurg aanbeveel dat hulle dit moet verwyder, dan is dit gewoonweg n' baie veilige operasie. Wat die dizziness en naarheid betref, is daar min kaans dat die meningioom verantwoordelik is, dit is hoekom die ENT spesialis jou gestuur het vir Meneire's toetse.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: headache expert | 2009-11-12

Beste Karien,

'n Meningioom is ', gewas wat gewoonweg NIE kwaadardig is nie. As die neurochirurg aanbeveel dat hulle dit moet verwyder, dan is dit gewoonweg n' baie veilige operasie. Wat die dizziness en naarheid betref, is daar min kaans dat die meningioom verantwoordelik is, dit is hoekom die ENT spesialis jou gestuur het vir Meneire's toetse.

Reply to headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement