advertisement
Question
Posted by: Elize | 2012/09/11

Menapause

Goeie dag!
Ek gebruik tans Trisequens hormoon pille al vir 2 maande.
My vraag is: Ek is geweldig sensitief op my borste? Hulle voel teer en swaar. Die meeste teerheid is om die tepel area. Is dit die pil en wat kan ek omtrent dit doen asb!!!!Ek het nie meer gereeld gemenstrueer nie en vandat ek op die pil is kom my siklus nou elke maand weer! Ek is 49jaar oud. Het nog al my vroulike dele.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Elize

Die gevoeligheid van jou borste is weens die estrogeen in Trisequens en ongelukkig is daar niks wat jy daarvoor kan neem nie. Jy moet die voordele van Trisequens opweeg teenoor die gevoeligheid van jou borste. Die enigste definitiewe behandeling sal wees om die gebruik van Trisequens te staak.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement