advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2010-05-24

Melonoma of nie?

Dokter,

Ek is 32. Ek het al vir ''n rukkie lank ''n pyn in my rug, min of meer waar die vlerkie sit. Die vel om die deel wat pyn voel effens dood en gister het ek gesien dat daar nou ''n ronde merkie sit wat amper sal lyk soos ''n moesie, maar hy lyk nie soos my ander moesies nie.

Ek het nou genoeg van Melonoma''s gelees en wonder of dit normaal is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Laat liewer dat jou dokter daarna kyk - mens wil nie speel met so ding as dit 'n melanoom is nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-05-24

Hallo Gesiggie
Laat liewer dat jou dokter daarna kyk - mens wil nie speel met so ding as dit 'n melanoom is nie!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement