advertisement
Question
Posted by: Ekke | 2005/07/11

Q.

Melktert Resep

Ag julle mammas is altyd so oulik. My kleintjie word 5 (kan dit nou nog nie glo nie) volgende week. Ons hou sy partytjie Saterdag die 23ste (hy verjaar die 22ste) Op die 22ste kom die familie net koek eet die aand. Ek soek asb. vinnig en maklike melktert resepte. Sommer enige maklike tert resepte. Help my asb. (Dit moet maklik wees want ek is maar 'n ramp in die kombuis as dit kom by koek en terte).

Dankie byvoorbaat want ek weet sommer julle almal staan altyd by met sulke oulike goed.

4
user comments
Posted by: Anonymous | 2013/09/20

Niks so lekker soos self gebak en nog trotsdaarop ook nie. Hier is baie maklike repete vir terte te vind en smaak heerlik.

Reply to Anonymous
Posted by: Norma | 2005/07/11

Hi,

Ek stem saam, gaan koop die melktert en sommer ook die koek en sit dit net in jou eie bak, en niemand hoef te weet jy het dit gekoop nie.... :-)

Reply to Norma
Posted by: Kippie | 2005/07/11

I am with Jacqui on this one!

Ekke, Pick & Pay het wonderlike, lekker melkterte vir omtrent R11 - jy gaan dit nie vir daai prys kan maak nie! Vermy die stress en gaan koop liewers~!

Reply to Kippie
Posted by: Jacqui | 2005/07/11

My recipe is so easy.....

1. Find a tuisnywerheid
2. Buy the cake
3. Go home and smile alot when complimented.

:))

Reply to Jacqui

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement