advertisement
Question
Posted by: Snookums | 2009/03/04

Meer inligting aangaande ' n teef.

Ek het ' n 51/2 maande oue GSD. Ek het nog net reuns gehad en weet min van tewe. Het hulle ook ' n " period"  soos mense, hoe lank hou dit aan? Hoe oud as hulle op hitte gaan en hoe lank duur dit? Hoe oud moet hulle wees voor sterilisasie? Die teler het gesê  nie voor 9mnde??
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Snookums

Tewe kan van 6 maande af op hitte kom, gemiddelde tyd so 3 weke. Sterilisasie klan enige tyd vanaf 6 maande gedoen word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Big Dog Lover | 2009/03/05

Tewe kry nie ' n " period "  as sulks nie. Wanneer sy op hitte raak dan is daar ' n afskeiding wat sy afgee. Hierdie afskeiding is om die reuns te lok. Die afskeiding kan net deur honde geruik word, en dit het een of ander uitwerking op die hormones van ' n reun. Wanneer hy die reuk kry is daar net een ding in sy kop, dit is om te paar met die betrokke teef. Ek dink die ander vrae is alreeds deur ons Cyber Vet beantwoord.

Reply to Big Dog Lover

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement