advertisement
Question
Posted by: boomsie | 2010/05/24

medikasie wat help om galstene te laat afkom

dag dokter.
my man was onlangs in die hospitaal opgeneem vir 2dae, n provinsiale hospitaal, hul het hom 2 dae daar laat le sonder medikasie, net pyn inspuitings, die dokter het hom uiteindelik kom sien en gese as hy nie meer pyn het nie, kan hy maar huis toe gaan, hul het geen medikasie vir hom gegee nie, en op die x-straal kan jy duidelik sien die ding wat daar sit, ander dokter het gese dit is n galsteen, nou het ek al bietjie opgelees oor galsene , maar nerens nog afgekom op iets wat hy kan gebruik om die af te laat kom of op te los nie en hy kry deesdae weer elke aand pyn, en dis nie lekker om hom so te sien nie, almal se ons kan hom buscopan op scopex gee om pyn te verlig, maar wat kan ons hom injaag om die ding te laat oplos af laat afkom. omtrent so groot soos 50c op x-straal, net ene.
hy eet nou glad nie meer veterige kos nie, geen koffie en gaskoeldranke met cafeine nie, en geen mayonaise nie, dit gaan nou al so vir 3 weke.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Boomsie
Galstene los nie sommer op nie, gewoonlik moet hulle maar die galblaas verwyder (want as daar galstene is werk dit in elk geval nie behoorlik nie) Hy mag ook dalk inflammasie van die galblaas hê. Is daar nie 'n moontlikheid dat julle 'n privaat sjirurg kan sien nie?
Die middel wat dalk sal help met oplos van galstene (Ursotan) is baie duur.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

11
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/08/15

Ek will graag weet wat veroorsaak edge pyn aan linkerkant op En onder ribbes kan dit enigiets met hart te doen he

Reply to Anonymous
Posted by: paggy | 2015/10/19

Ek het nooit gedink galstene maak jou so siek nie. Die pyn is so erg dit voel asof jy besig is om 'n hartaanval te kry. Wat kan ek doen om die galstene te laat loskom

Reply to paggy
Posted by: annemarie | 2015/06/23

Goeie dag ek het galstene ek weet ni meer wat om te doeni ek slaap ook ni meer in die aande ni wat kan help vi di pyn tot more toe ek moet more vi n afspraak gaan vi di galstene

Reply to annemarie

Posted by: LOUISE | 2015/01/03

EK WAS AMPER DOOD VAN GALSTENE EN ALS PROBEER OM VAN DIT ONTSLAE TE RAAK EK BEDOEL ALS EN NIKS HET GEWERK NIE MY GALBLAAS WAS OP BARSSTADUIM EN DIE BESTE IS OM DIT TE LAAT UITHAAL DIS N PYN EN SEER WAT EK VIR NIEMAND GUN NIE GLO MY LAAT DIT UITHAAL EK VOEL BAIE BETER KAN NET NIE REGTIG BROOD EN VETTIREIGE KOS EET NIE MA VERDER IS EK WEER MY OU SELF

Reply to LOUISE
Posted by: Anonymous | 2014/10/30

Suiwer appelsap Halwe suurlemoen met warm olyf olie gemeng soggens - halwe suurlemoen met warm water op nigter mag (6-8weke) Engelse sout met warm water. dit maak galstene sag en afkom.

Reply to Anonymous
Posted by: Pieta vd Walt | 2010/07/11

Ek is vanoggend gediagnoseer met galstene. Behalwe vir die behandeling van die simptome en die volg van ''n laevet het ''n sekere Gesondheidswinkel wat ook Homeopatiese medikasie verskaf aanbeveel dat ek groot hoeveelhede APPELSAP so suiwer as moontlik drink. Dit maak skynbaar die stene sagter.

Is daar enige waarheid hierin?

Groete
Pieta

Reply to Pieta vd Walt
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/24

Hallo Boomsie
Galstene los nie sommer op nie, gewoonlik moet hulle maar die galblaas verwyder (want as daar galstene is werk dit in elk geval nie behoorlik nie) Hy mag ook dalk inflammasie van die galblaas hê. Is daar nie 'n moontlikheid dat julle 'n privaat sjirurg kan sien nie?
Die middel wat dalk sal help met oplos van galstene (Ursotan) is baie duur.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement